Ons produkte

Ons produkte is by beskikbaar.

Gelukkige Kliënte

Die aartappelsuurdeegbeskuit met of sonder anys is verby baie lekker… jy kan hom vat saam met koffie, jy kan hom vat saam met tee, hy loop net goed. Jy kan hom net so eet, hy is steeds lekker. Die karringmelkbeskuit is besonders. Jy kan hom droog eet dat hy kraak tussen die tande, hy is verby lekker. Dankie daarvoor.

Hennie Basson​

Jou koekies is heerlik, mooi en klassiek. Wow!​

avatar, person, neutral

Niel Jonker

Omdat ek ʼn VLV-vrou is, waag ek ook soms my hand aan ʼn droëkoekie of broodjie. Maar elke keer as Annelise se tuisgebak in ons huis beland, herinner my huismense my daaraan dat niemand se koekies of brood darem so lekker is soos tannie Annelise s’n nie. En ek kan nie stry nie. Lyk perfek mooi en smaak heerlik.

Annabe Coetzee